Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Potato aim en Stoute Boudjies

Daar is iets baie satisfying aan iemand ‘n kopskoot gee in ‘n game. In games soos PUBG is dit altyd satisfying as jy enige mededingende spelers vermoor. Miskien het jy die eerste skoot af gekry. Miskien het jy net beter en meer raak geskiet. Miskien het jy die ou uitoorlê deur beter te beweeg en beter taktiek te gebruik. Ander kere verloor jy, en in my geval is dit baie as gevolg van “potato aim”.

“Potato aim” is wanneer jy alles rondom die ding waarvoor jy mik raak skiet, maar nie die ding waarvoor jy probeer mik nie. Hier onder is ‘n lekker video met ‘n spul oomblikke wanneer ek hard potato aim.

Geniet die video en subscribe aan my YouTube channel as jy like wat jy sien. Geneit ook die Stoute Boudjies.

Loading…

Die coolste kersgeskenk wat jy kan gee, is een van hierdie hemde. Of enige van die ander hemde. Gaan loer gerus na al die designs hier.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *