Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Simone de Kock maak die Sports Illustrated cover

Weereens bewys ek dat ek ‘n oog het vir die tiepe ding. Ons het so rukkie terug ‘n gevaaalike dame op gevaaalik.com gehad. Die interview met Simone de Kock was awesome en sy was my keuse uit die dames wat ingeskryf het vir SA Sports Illustrated se new model search. Simone is die wenner van die SASI New Model Search. So as jy meer van die pragtige Simone de Kock wil sien gaan koop vir jou die SASI hier onder.

Simone De Kock SA Sports Illustrated cover

Onthou ons het ‘n interview met Yolandi Malherbe gedoen ook en sy het toe ‘n Playboy Playmate geword! Ons ken ons gevaaalike dames!

You may also like...

1 Response

  1. December 24, 2015

    […] De Kock is ‘n gevaaalike dame wat onsso paar jaar terug ‘n interview mee gedoen het. Meestal toe ek nog nie regtig geweet het wat die fok ek doen nie. Dit was een van ons eerste groot […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *