Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Podcast #43 – Elke Hond het sy Dag

Nuwe week, nuwe podcast. Die week praat ons veral oor ons honde. Ons praat ook bietjie oor Manny Pacquiao en Floyd Mayweather se boksgeveg. All in all ‘n baie lekker podcast.

Elke Hond het sy Dag

Onthou dat die gevaaalik.com podcast 100% vir jou entertainment is. Alles is net stories wat ons vertel om jou te entertain. Ons is net twee vriende wat daarvan hou om mekaar te laat lag en nou kan jy inluister op die gesprek. As enige van die stories, grappe of goed wat ons sê jou offend op enige vlak, hou op om die podcast te luister. As jy nie die podcast kan sien vir ‘n spul grappies en twee ouen wat jou probeer entertain nie, fokof. Eenvoudig.

Ons het tans so bietjie van ‘n hick-up as dit kom by die pryse uitstuur. Moet nie kommer nie, sodra ons ‘n beskostigbare manier kry om die bier by jou te kry sal jy jou prys steeds kry.

Geniet gevaaalik.com podcast #43 – Elke Hond het sy Dag.

You may also like...

3 Responses

  1. Jacques says:

    Dankie vir die podcast. Ek het myself dood gelag met jou intro oor die Awewolf en ja, die riots en shit ruk hand uit.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Jacques: Awesome man. Bly jy like dit. Lyk my jy sit en wag vir ons om die podcast te release. Dankie vir jou comments! Lekker om te weet jy luister.

  1. April 30, 2015

    […] deur na Sodwana vir duik en ander adventures. Ons gaan ‘n daaglikse 15 – 20 minuut podcast doen en probeer om travel bloggers te speel vir die hele […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *