Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede pre-langnaweek

Right, more oggend vroeg kap Scuba Steve en ek met ons dames in kuis die pad bosveld toe. Dan Sondag skiet ek en ScubA Steve deur na Sodwana vir duik en ander adventures. Ons gaan ‘n daaglikse 15 – 20 minuut podcast doen en probeer om travel bloggers te speel vir die hele trip.

Ek sê dit vir julle nou sodat julle daarvan weet. Die Vrydag Bederf sal likely more verskyn maar volgende week mag die site dalk bietjie stiller wees. Internet in die bundus is skaars.

Lekker naweek. Check julle op die flip side. Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20150430 (2)

Random Gevaaalikhede 20150430 (3)

Random Gevaaalikhede 20150430 (4)

Random Gevaaalikhede 20150430 (5)

Random Gevaaalikhede 20150430 (6)

Random Gevaaalikhede 20150430 (7)

Random Gevaaalikhede 20150430 (8)

Random Gevaaalikhede 20150430 (9)

Random Gevaaalikhede 20150430 (10)

Random Gevaaalikhede 20150430 (11)

Random Gevaaalikhede 20150430

En nou ‘n 16 sekonde timelaps video van Kaapstad tydens loadshedding.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *