Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Niks oor behalwe die Vrydag Bederf

Ons sluit die week af met die Vrydag Bederf. Ja die naweek lê voor en ek weet jy kan nie wag om by die werk weg te kom nie. Dankie vir al die dames wat foto’s in stuur vir die Vrydag Bederf, julle is awesome.

Ek het ‘n general standing Metallica kaartjie wat ek moet verkoop oor ek te armgat is om te kan vlieg na die Kaap vir so paar dae. Die ticket is vir die show op 24 April 2013 by die Belville Velodrome. Ek het R595 betaal vir die ding, maar die prys is onderhandelbaar. As jy belangstel laat ‘n comment hier onder en ek sal jou mail. Of jy kan my deur middel van @gevaaalikdotcom op Twitter in die hande kry. So as jy iemand ken wat ‘n ticket kort, stuur hom/haar in my rigting.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20130412

Vrydag Bederf 20130412 (2)

Vrydag Bederf 20130412 (3)

Vrydag Bederf 20130412 (4)

Vrydag Bederf 20130412 (5)

Vrydag Bederf 20130412 (6)

Vrydag Bederf 20130412 (7)

Vrydag Bederf 20130412 (8)

Vrydag Bederf 20130412 (9)

Vrydag Bederf 20130412 (10)

Vrydag Bederf 20130412 (11)

Vrydag Bederf 20130412 (12)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *