Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

‘n Flash mob? Fok, Sarie, kry jou harp!

Flash mobs is vandag nie meer iets nuut nie. Daar was ‘n tyd toe almal gedink het om net doodstil te staan vir twee minute op ‘n publieke plek, en dan te fokkof, is awesome. Menlyn Retail Park was ‘n gunsteling venue vir sulke kak hier in Snordorp. Maar dit het boring geraak.

Oral het mense daarna dansende flash mobs begin doen. Ek skryf dit toe aan daardie sotlike Disney tienerokkult High School Musical. Dit was van die begin af fokken boring, behalwe vir mense wat dink die Step Up-reeks flieks is Oscar-materiaal. Waar die fok kry mense anyway die tyd om sulke tos te oefen? Die nuutste is blykbaar om iets te doen wat skokkend is nie omdat dit ‘n net ‘n flash mob is nie, maar omdat dit ‘n groep mense is wat met heelwat moeite ‘n flash mob doen. Soos ‘n fokken orkes met viole en harpe en fok weet wat alles nog.

Wat dink julle van flash mobs? Is dit nog enigsins nodig? Was dit ooit nodig? Hoekom wonder ek oor hierdie kak?

You may also like...

5 Responses

  1. The T says:

    Fantastiese video, ek dink egter dat jy nog so fok of twee in daai post kon inpas.

  2. Joe says:

    Ons vra om verskoning vir die teleurstelling. Sal dit okay wees as ek dit hier skryf?

    “Fok jou.”

    Ek hoop dit help!

  3. The T says:

    Astrante klein kont agter jou rekenaar sien ek. Loop lig jongman.

  4. Joe says:

    Ag jissis, hoe oud is ons nou weer? Wragtig ‘n dreigement? “Loop lig”. Of wat? Gaan jy my in die donker oorval en my bliksem, soos ‘n regte tawwe, macho man? Hoe kinderagtig.

    As jy nie reaksies wil hê nie, moenie kommentaar op gevaaalik.com post nie. Moet ook asseblief voorts nie dreigemente hier plaas nie. Ons het immers ‘n beleid van “boelies is tossers en ons lag vir hulle”.

    As jy skoolseun-aggressie wil beleef, gaan rig eerder rugby af by ‘n hoërskool en bliksem ‘n paar ouers of spelers by die volgende game, of join ‘n MMA club en gaan stamp jou borskas teen dié van ‘n paar gorillas daar.

  5. Stix says:

    ‘n Goeie troll raak nie ontsteld as hy reaksie kry uit sy comment uit nie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *