Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jy parkeer soos ‘n kont

Die van julle wat my volg op Twitter by @gevaaalikdotcom sal weet dat ek so elke nou en dan (meer gereëld as wat mens sou dink) op ‘n kar afkom waar die eienaar parkeer het soos ‘n kont. Ek het toe begin om foto’s te neem van die karre en dan te tweet: ” *kar se nommerplaat* jy parkeer soos ‘n kont, jou kont”.

Van toe af kry ek elke nou en dan ‘n tweet van ander mense af waar iemand parkeer soos ‘n kont. Ek retweet altyd die tweets. Dennis Webster het vir my die foto hier onder gemail van ‘n ou wat parkeer soos ‘n kont. Ek sal die foto later tweet, maar het besluit om dit vir nou sommer op gevaaalik.com te sit. Is daar ‘n punt hieraan? Net dood eenvoudig dat mense moet ophou konte wees en eerder net nice wees.

Jy parkeer soos ‘n kont, jou kont!

You may also like...

9 Responses

  1. pisgesig says:

    Wag…lat ek raai: oor ‘n week of so clone jy watkykjy se fok jou projek

  2. Stix says:

    Welkom terug na een van jou gusteling websites pisgesig. Ek is seker as jy vir Griffin vra sal hy jou sê hy het nie ‘n patent op Afrikaans blogs of wat op Afrikaans blogs mag verskyn nie.

  3. Joe says:

    Bly om jou weer te sien, pisgesig!

    Hier by gevaaalik.com hoor ons dat ander Afrikaanse blogs ook so nou en dan ‘n post begin doen het oor wat geword het van models wat jare gelede moerse groot name in SA was. Ons het dit al ‘n hele ruk terug begin doen. Hier is van ons s’n: Roxy Ingram en Candice Hillebrand.

    Sou ons dit teen hulle hou? Nee, want dis alles goeie fun, en wie voel in ieder geval ‘n fok?

    Jy moet dalk bietjie meer op die interwebs rondsnuffel en jou idee van “clone” bietjie aanpas. Maar laat ek jou nie langer ophou nie, jy kan seker nie wag op gevaaalik.com van hoek tot cunt te belees nie.

  4. pisgesig says:

    Nee wat. Sinneloos om die website van hoek tot kant te lees. Hou op kak praat en bring on die Vrydag bederf…

  5. Stix says:

    Groot woorde van die ou wat die meeste comments op gevaaalik.com los, en moet nie sê jy is hier net vir Vrydag Bederf en Stoute Boudjies nie, jou comments vertel ‘n ander storie. Hahaha

  6. Joe says:

    ‘n Pragtige voorbeeld van “the lady doth protest too much, methinks”. Lekker lees!

  7. pisgesig says:

    Sad(vir julle that is) dat ek die ou is wat die meeste comments los

  8. Stix says:

    Sad dat jy so baie tyd op jou hande het dat jy aanhou comments los. Bly jy doen darem iets anders as kap draties oor die Vrydag Bederf. Daardie gif aan die einde van vandag se Vrydag Bederf is net vir jou.

  9. Joe says:

    Ja, cunt your nose to spite your face, they say.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *