Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Purge – Trailer

The Purge

Wat sal gebeur as alles legal is vir 12 ure? Geen polisie of enige ander nooddienste vir 12 ure nie. En jy kan steel, vermoor, verkrag en basies maak net wat die fok jy wil vir die 12 ure. Dit is die plot agter die nuwe horror fliek The Purge. In die fliek gaan dinge goed in America, beter as wat dit ooit regtig sal: Werkloosheid is op 1% en misdaad is op ‘n all time low. Daarom word daar jaarliks die purge gedoen waar mense kan maak net wat hulle wil vir 12 ure.

Ek is ‘n fan van horror movies en ek dink ek gaan van die een hou. Wat dink jy?

You may also like...

4 Responses

  1. Shaun says:

    Klink na ‘n lekker movie – deesdae is die horrors so eentonig, ek is eintlik bly om ‘n nuwe idee te sien 😀

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Shaun: Yes, ek moet erken dat ek die idee baie intriguing vind. Meestal omdat ek dink mense is heeltemal te dom om saam in vrede te lewe.

  3. Pierre says:

    Met ander woorde nes dit mos is in SA? weetie… ek sou possibly maar elke paar uur gevaaalik.com check vir updates… 😛

  4. Juan Venter says:

    Cersei Lannister (Lena Headey) drunk as fuck in The Purge!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *