Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Medieval Avengers

Meeste van ons het teen die tyd al die fliek The Avengers gesien. Awesome fliek. Ons het heeltemal te lanklaas bietjie uit ge-geek hier op gevaaalik.com. Kom ons geek uit en bly op die The Avengers topic.

Het jy al ooit gewonder hoe sal The Avengers lyk in medieval times? Nee ek ook nie, ek het nog nooit tik gerook voor ek die fliek gekyk het nie, maar gelukkig vir ons is die wêreld vol mense wat baie kreatief kan raak. Wie presies die Medieval Avengers hier onder geteken/verf het weet ek nie, maar ek dink dit lyk awesome. Al moet ek erken ek is nie ‘n groot fan van die Hulk se gesig nie.

Check hoe sou die Avengers gelyk het in die dae van King Arthur en sy ronde tafel vol knights . Wat dink julle?

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *