Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

South African eSports – Die naweek gaan ons rAge!

rage-2016

Dit is weer Oktober, ‘n wonderlike tyd van die jaar. Halloween, Oktoberfest en natuurlik rAge. rAge is Suid-Afrika se grootste gaming gaming expo. Die jaar is die 14de rAge en as jy ‘n gamer, techy, electronic entertainment fan is dan moet jy daar uitkom. 7-9 Oktober gaan die Ticketpro Dome propvol kompetisies, eSports tournaments, uitstallings, industry gaste, panels en meer. So kry nou jou kaartjie vir rAge 2016.

rage-expo

Hier is so paar hoogtepunte om na uit te sien:

South African eSports

Die Telkom Digital Gaming League Masters Final Dota 2 en Counter-Strike: Global Offensive speel die jaar af by rAge. Die platform is natuurlik PC en daar is ‘n R1,000,000 prize pool. Ek het so ruk terug ‘n CS:GO tournament gaan kyk en dit was awesome. Hierdie is die grootste South African eSports tournament en dit gaan epic wees om te kyk. Bravado is die span wat die Evetech Champions League gewen het en hulle is die favourite om die DGL Masters Final ook te wen. Dan is daar nog die Dota 2 finals ook.

south-african-esports-telkom-dgl telkom-dgl-masters-braodcast-team-south-african-esports

Werlik ‘n great tyd om ‘n South African eSports fan te wees. Dit gaan alles ook gebraodcast word, so maak seker jy vang die aksie al kan jy dit nie maak tot by rAge nie. Daar gaan ook die

Computers, Hardware & Gadgets

PC, Console en alles tussen in, daan gaan hardware en accessories wees vir julle. Om na te kyk, om te toets headsets, controllers, keyboards, muise en alles anders. NAG en MSI gaan ‘n overclocking workshop ook aanbied as dit jou ding is.

Virtual Reality

Blue Ocean VR gaan Virtual Reality en Augmented Reality stuff kom showcase. Die Virtual Space gaan demos hê waar jy self Virtual Reality kan try. Die demos sal 360-degree video, interactive games en opvoedkundige apps insluit.

Games

Natuurlik gaan daar baie games ook wees, en baie games wat jy sal kan probeer by rAge. Ek gaan by Megarom games ‘n draai gaan maak, spesifiek omdat ek South Park: The Fractured But Whole gaan wil try. Die Megarom Demo Room by Castle Corner gaan twee Ubisoft games hê : Tom Clancy’s Ghost Recon Wildlands and Watch Dogs 2. Warner Bros. gaan Injustice 2 (agter geslote deur, per invite only) and Batman: Return to Arkham kom wys.

south-park-the-fractured-but-whole

Stand 27 is waar Xbox (en ek ook baie van die tyd) gaan wees saam met, 2K en EA en so paar dinge wat ek wil na kyk: FIFA 17, XCOM 2, Mafia III, NBA 2K17, BioShock: The Collection, Forza Horizon 3 en meer. PlayStation VR gaan by stand 31 wees met: Batman, Rigs, Rush of Blood en VR Worlds (Ocean Descent and The Getaway).

batman-return-to-arkham

Dan is daar nog tonne meer wat ek nie nou alles hier gaan noem nie, maar as jy ‘n gamer van enige vlak is dan moet jy by rAge uitkom. Daar gaan ook klomp koppetisies wees en baie prys om te wen regdeur die naweek. Jy kan ook comedians (Deep Fried Man vir een) en ouens soos Jack Parow kom sien deel neem aan die Call of Duty MAG Cup Celebrity Challenge wat more middag 13:30 afskop.

Kaartjies

R120 kry jou in vir ‘n dag, of R300 kry jou in vir die hele naweek. Jy kan jou kaartjie koop by die deur of jy kan dit sommer nou uitsort by Ticketpro.

Ek gaan natuurlik by rAge wees en sal so deur die loop van die dag ‘n Instagram Story doen, so paar foto’s post en sommer so paar dinge tweet ook. As jy dit nie kan maak tot by rAge die jaar nie kan jy my altyd by een van daardie volg en lekker jaloers raak, of lag vir hoe ek ‘n fool maak van myself met Virtual Reality stuff.

You may also like...

2 Responses

  1. November 28, 2016

    […] week se Vrydag Bederf is ‘n hele paar ure vroeg. Ek post dit maar vandag, want more gaan ek rAge toe en dan gaan daar nie tyd wees vir die Vrydag Bederf doen nie. As jy wil sien hoe ek ‘n fool […]

  2. November 28, 2016

    […] hard aan die werk om vir julle baie cool goed te bring. Toe ons die naweek by rAge was mag dit dalk gelyk het of ons net daar is vir fun en games, maar daar was ook ernstige werk […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *