Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Mark Esterhuysen gefire oor hy die waarheid praat

Mark Esterhuysen het die hele internet aan die brand na hy gesê het FOK die pote en politiek en meer op Talk Radio 702. Is dit nie al vir ‘n hele rukkie tyd dat iemand sê wat almal dink nie?

Good morning, I’m Mark Esterhuysen. Fuck racism. Fuck the pigs who killed Andries Tatane. Fuck the AWB. Fuck racism. We are all wild animals meant to live free. Fuck capitalism. Fuck fascism. Fuck this fucking wage slavery graveyard shit. Fuck domestication. Fuck Malema. Fuck the state. Fuck the petrol economic growth on a finite planet. This is the only fucking planet we have. Peace, love, respect, anarchy.  Follow me on Twitter. You can see me on Facebook as well.

Dis wat Mark eergsiteroggend 01:00 gesê het op live radio toe hy veronderstel was om die nuus te lees. Talk Radio 702 het intussen bevestig dat hy gefire is. Om eerlik te wees sou ons verbaas gewees het as enige radiostasie in SA vir Mark ondersteun het. Die feit van die saak is dat ons almal daagliks sê wat Mark gesê het. Ons het net nie die kans om dit op die radio te sê nie.

Jy kan vir Mark hier volg op Twitter. As jy wil hoor wat Mark gesê het op die radio, kan jy dit hieronder luister. Ek wil persoonlik vir Mark ‘n uitnodiging gee om saam met ons die gevaaalik.comedy podcast te begin. Daar sal ons sê wat ons wil en wat almal dink. Mark, as jy belangstel, tree in verbinding met ons.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *