Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

‘n Boerevrou maak ‘n plan

Wat maak jy as die Springbok truie uitverkoop is? Jy maak ‘n plan soos die twee dames het. Kyk die bra links in die vierde foto, sy kop is baie swaar of hy like wat hy sien. Dankie aan Groot Krokedil wat die foto’s my kant toe gestuur het.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *