Maak wat jy wil met Stoute Boudjies

Die voordeel van gevaaalik.com does soos wat ons dit doen is dat ons kan maak net wat ons wil. Ons het nie ‘n baas of “people upstairs” wat vir ons sê ons kan nie Stoute Boudjies doen nie, of ons kan nie vloek nie. Ons doen ook ons podcast soos niemand anders in SA dit doen nie. Die nadeel is dat daar nie ‘n groot corporate agter ons staan en geld in ons rigting gooi nie. Dit suck, of doen dit? Want fuck it, hier is weer Stoute Boudjies.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20141015 (2)

Stoute Boudjies 20141015 (3)

Stoute Boudjies 20141015 (4)

Stoute Boudjies 20141015 (5)

Stoute Boudjies 20141015 (6)

Stoute Boudjies 20141015 (7)

Stoute Boudjies 20141015 (8)

Stoute Boudjies 20141015 (9)

Stoute Boudjies 20141015 (10)

Stoute Boudjies 20141015

You may also like...

3 Responses

  1. Willeboer says:

    Stoute boudjies vir die wen! Keep it up 🙂

  2. Cyril says:

    Smack dat… all of them !

  3. Ruan Stix Fourie says:

    @Cyril: Jy moet hulle seker met stokke van jou af weg hou.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *