Geluk kom saam met Stoute Boudjies
As jy nie gelukkig was nie, gaan jy nou baie gelukkig wees, want Stoute Boudjies. Asook heel onder aan die week se Stoute Boudjies sal jy ‘n poster sien vir bietjie live musiek by Schivas in Pretoria met Spoonerman, Cami Scoundrel en . Dit is free, so kom maak ‘n draai.
Geniet die week se Stoute Boudjies.