Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Diablo III – Evil is Back

Die van julle wat oud genoeg is en rekenaar games gespeel het onthou sekerlik Diablo, veral Diablo II. Menigte meisies het gedink hulle boyfriends cheat op hulle oor hulle nie hul boyfriends meer sien nie. Baie ouers het gedink hulle kinders is dood want die kinders het nie uit hulle kamers gekom nie, vir dae aan een. Baie virgins het virgins gebly. Die rede vir al die goed is oor baie mense nie kon ophou om Diablo II te speel nie in die jaar 2000.

Die 15de Mei kom Diablo III uit. Die week van release het blykbaar die hoogtepunt van baie virgins se jaar geword. So erg so dat hulle sommer ‘n week se verlof ingesit het vir dan. Ek moet eerlik wees, as ek tyd gehad het vir games speel sou ek ook meer opgewonde gewees het oor die game. Diablo II was awesome. Hier is die TV advertensie vir Diablo III wat onlangs begin wys het in Amerika.

You may also like...

1 Response

  1. August 22, 2013

    […] die wêreld oor het vandag super boners oor Diablo III se expansion pack oppad is. Ek self het Diablo III probeer by my skoonbroer en besluit om eerder nie my geld daarop te spandeur nie. Vir my het dit […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *