Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Goodnight Wembley – Bad Reputation

Goodnight Wembley is een van Suid-Afrika se coolste rock bands. En nee, ek sê nie net so omdat George van der Spuy (Taxi Violence) in die band is nie. Ek sê so omdat ek nie kan wag om my hande op hulle album te kry nie. Ek het hulle al so baie live gesien dat ek meeste van hulle songs ken, maar tog het ek geen album nie. Die goeie nuus is dat daar ‘n video is vir “Bad Reputation” so jy kan dit nou op repeat luister.

Goodnight Wembley Bad Reputation

‘n Probleem wat ek het met die SA music scene is dat daar te veel gesê word ‘n band is awesome net oor hulle ‘n local band is. As jy dit doen, dan doen jy meer skade aan die local music scene as wat jy goed is. Gelukkig is daar bands wat regtig fokken cool is en uit Suid-Afrika kom, soos Shadowclub, Taxi Violence en natuurlik Goodnight Wembley.

Hier is die video vir Goodnight Wembley se song “Bad Reputation”. Wat dink jy?

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *