Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Meisies met iPhones maak jou werksweek beter

Meisies wat iPhones het het so stoute gewoonde om stoute fotos van hulself te neem en dit dan aan hul boyfriends te stuur. Sommige van die boyfriends is dan gaaf genoeg om dit met die hele wêreld te deel op die interweb. Ek kla nie. Ek dink dis tyd dat ek vir my lady ‘n iPhone aanskaf.

Kyk, geniet, was jou hande fok!

O ja voor ek vergeet. Ons eerste kompetisie is aan die gang. Checkit.

Sexy dames daar buite. Stuur vir ons ‘n foto van jouself met die woorde “Hi gevaaalik.com” iewers op jou lyf of op ‘n stuk karton wat jy vashou en jy kan ‘n gevaaalik.com t-shirt wen. Dit is ‘n sexy ladies vest, so moenie worry nie. Begin daai fotos nou aan stuur na sexygevaaalik[@]gevaaalik[dot]com en jy kan gevaaalik famous word en ‘n fokken cool hemp kry! Ouens jy kan ook vir jouself ‘n t-shirt wen as jy jou dame oortuig om in te skryf. Gesigte hoef nie in die foto te verskyn as jy skaam is nie, laat weet ons net. Die comp sluit einde November.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *