Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

HAHA by die Cashbah

Pretoria het nou nog ‘n comedy night. Die “Haha at the Cashbah” kom 26 Junie 2013 en die een gaan ‘n groot een wees. Die beste van alles is dit is for free. Dus kan jy al jou geld hou vir drankies. Hannes Brummer, Eureka Nkese en Chris Forrest gaan jou entertain deur die loop van die aand. As jy enige van die comedians al op die stage gesien het sal jy weet dat hulle fokken snaaks is.

Comedy at the Roadhouse Cashbah

Ek vat ook weer die stage vir ‘n klein opening set. So kom deur en support die local comedy scene, dit is moeilik om comedy te doen sonder ‘n gehoor. Plus, die een gaan fokken baie pret wees in die wilde weste van Pretoria. Sien julle daar, dan drink ons saam ‘n dop.

You may also like...

3 Responses

  1. Mauritz says:

    Sweet Buddy!! Sien jou daar..

  1. June 26, 2013

    […] Hannes Brummer, Chris Forrest en Eureka Nkese. Dit is 'n free show, jy kan al die info hier kry: HAHA by die Cashbah. Kom sê hallo. Terug na die Stoute Boudjies. Dankie aan almal wat in die comments sê watter foto […]

  2. July 3, 2013

    […] aand (dit is nou 8 Julie 2013) kan julle vir Hannes Brummer, Kobus Galloway, Francois van As en Schalk Bezuidenhout sien optree by Monte Casino in […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *