Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

World Cup Gevaaalike Dames

Meeste van julle weet reeds dat ek nie groot is op enige sport behalwe MMA nie. Een goeie ding wat die World Cup veroorsaak is Gevaaalike Dames wat hule spanne ondersteun deur lekker te lyk.

As ek ‘n betting man was sou my geld op Brazil gewees het vir die gevaaalikste dames. Toe ek ‘n 19 jarige lat was in Londen het ek ‘n Brazilian meisie gehad vir so paar weke. Sy was baie oulike en ek het van toe af ‘n weak spot gehad vir die Brazilian dames.

Watter land dink jy het die mooste ondersteuners?

 

Sexy World Cup Girl (2)

Sexy World Cup Girl (3)

Sexy World Cup Girl (4)

Sexy World Cup Girl (5)

Sexy World Cup Girl (6)

Sexy World Cup Girl (7)

Sexy World Cup Girl

Sexy World Cup Girls (2)

Sexy World Cup Girls

You may also like...

1 Response

  1. June 27, 2014

    […] is om die draai. Ek gaan self nou bietjie pizza en bier geniet om dinge af te skop. Loer bietjie na die post en laat weet watter land dink jy het die mooiste ondersrteuners in die FIFA World […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *