Verjaarsdag Random Gevaaalikhede
Vandag is gevaaalik.com ‘n volle 5 jaar oud. Ek kan steeds nie glo gevaaalik.com het dit gemaak tot hier nie. Dankie aan elke een van julle wat ‘n rol speel in die bestaan van gevaaalik.com. Die jaar het ons ongelukkig nie ‘n party gereël nie. Sonder julle sou niks van hierdie moontlik gewees het nie, en my loopbaan sou likely nie gewees het waar hy vandag is nie. Dankie.
Geluk met jou verjaarsdag gevaaalik.com. Geniet die week se Random Gevaaalikhede.
Join die gevaaalik.com Wêreldbeker Rugby Superbru pool. Daar is reeds 45+ spelers in die pool