Goeie genade dit is Stoute Boudjies

As jy gevra het vir reën, dan kry jy dit verseker nou hier in Pretoria. Sedert Maandag reën it sonder ophou. My tuin is besig om weg te spoel. Ek moes my plante vandag onder ‘n dak in skuif want hulle kry te veel water.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Alle official GVLK hempies is beskikbaar net by komedie.co.za

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *