Hoe was jou naweek? 2019-12-02
Weet jy van “perineum sunning”? Waar jy jou hol blootstel aan direkte sonlig, omdat hippies met kristalle sê dit is goed vir jou. Dit is snert, en een van die dinge waaroor ek praat...
Weet jy van “perineum sunning”? Waar jy jou hol blootstel aan direkte sonlig, omdat hippies met kristalle sê dit is goed vir jou. Dit is snert, en een van die dinge waaroor ek praat...
In die week se episode van die “Hoe was jou naweek?” podcast praat ek oor tafel tennis. Jy het gedink tafel tennis is net ‘n game. Ek vertel die verhaal van hoe ek my...
Ek hou van podcasts. Daarom het ek besluit om my solo podcast ‘n comeback te gee. Dit is nou al maande sedert daar laas ‘n episode was. Daarom het ek besluit om laasweek weer...
Ek was missing vir so paar weke. Indien jy my volg op Instagram sal jy weet dat ek bietjie toergids gespeel het vir twee van my Amerikaanse vriende wat Suid-Afrika toe gekom het vir...
5 Episodes in, en ek laat nou eers die geheim uit my mou. Die “Hoe was jou naweek? podcast met Stix” is al vir so rukkie op die interwebs. Waar kan jy die podcast...