‘Help my! Ik sak in de drijfzand’ – Snaakse video

Drijfzand

Later vandag¬†verskyn daar ‘n nuwe gevaaalik.comedy Podcast. Een van die dinge waaroor ons erg lag is die video hier onder. Dit is ‘n kort video, net 27 sekondes lank, maar dit is 100% die moeite werd om te kyk as jy gou bietjie wil lag. Dit is net ‘n video van ‘n bra wat gered wil word uit ‘drijfzand’.

Ek deel hier die Nederlandse weergawe van die video. Ek sal die Engelse weergawe van die video in die nuwe podcast episode se post sit. Vir een of ander rede is die Nederlandse weergawe vir my net snaakser.

 

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *