Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Hellcats – Black Wolf

Net laasweek het ek so bietjie gespoeg op Twitter oor hoe weak Suid-Afrikaanse rock geword het. Pop is waar die geld lê en dit is waar die “rockers”heen gaan om kos op die tafel te sit. Who can blame them? Hulle meot ook eet. Dit is hoekom ek fokken excited geword het toe ek gisteraand Hellcats ontdek het.

Hellcats Band

Hellcats is ‘n two-piece uit Johannesburg en hulle sound word beskryf as raw. Vir my gaan rock nogaltyd meer oor feel as enige iets anders. Dink maar aan Jimi Hendrix, Led Zeppelin en Nirvana wat meer feel gehad het as enige iets anders, en tog het hulle awesome rock gemaak.

Hellcats EP

Hellcats het feel. Ek hoor goeie dinge oor hulle live shows en as as jy Pretoria bly is jy luuuucky, want Hellcats speel Vrydag by Railways Cafe. Hulle het ook ‘n EP wat launch op 20 November, so loer na die poster as jy dit dalk wil gaan bywoon.

Vir nou is ek net bly om te kan sê dat daar steeds hoop is vir Suid-Afrikaanse rock. Hier is hulle video “Black Wolf”, ek love dit. Jy kan meer van hulle musiek vind op die Hellcats Soundcloud page.

Wat dink jy? Is Suid-Afrikaanse rock dood? Laat weet in die comments.

Hellcats EP Launch Show

You may also like...

1 Response

  1. November 24, 2015

    […] Tog is hulle steed die alternative, tot ‘n mate, vir nou. Daar is hoop met local acts soos Hellcats, alles hoef nie DSTV box-office pop te wees […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *