Stoute Boudjies betyds vir ‘n slag
Dit gebeur nie baie nie, maar elke nou en dan dan werk planne beter as beplan en ek het meer tyd in die dag as wat ek gedink het ek gaan hê. Dus is vandag se Stoute Boudjies betyds op die site.
Laat hoor bietjie van jouself in die comments. Ons maak gevaaalik.com beter met julle feedback, of ons chat net bietjie. So drop ‘n comment en ons kom terug na jou met ‘n comment. Ons is so nice.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
Sjoe ,dame nr 3 met die pienk pakkie het die oulikste dimples !