‘n Goeie dag eindig met Stoute Boudjies
Stoute Boudjies! Vir die wat iets soek om te doen vanaand ek doen stand-up comedy vanaand saam met Hannes Brummer, Chris Forrest en Eureka Nkese. Dit is ‘n free show, jy kan al die info hier kry: HAHA by die Cashbah. Kom sê hallo. Terug na die Stoute Boudjies. Dankie aan almal wat in die comments sê watter foto hulle die meeste van hou. As jy hover oor ‘n foto sal jy sien die goed is genommer.
Ok, genoeg tyd gemors. Geniet die week se Stoute Boudjies.
Numba one…
Nommer een is nommer een. Volrond en smaaklik.
Laat dit bekend word dat die M-Been #3 en #6 verkies.