‘n Rustige Vrydag Bederf
Wees rustig, hier is die week se Vrydag Bederf. Dit was ‘n goeie week. Die post-koppi blues het my nie die jaar so erg gevang nie. Ek was actually heel happy die week. Dankie vir die comments, (soos om te sê watter foto van die Vrydag Bederf jou gunsteling is of my te vertel hoe kak jy dink Korn se nuwe single is) tweets, e-mails en Facebook boodskappe. Dit word waardeer.
Geniet die week se Vrydag Bederf.