Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Almal se vriende maak simpel posts op GevreetBiblioteek

Ons almal ken dit. Daardie simpel status updates op GevreetBiblioteek wat jou maak skreelag in jou kantoor en dan is jy in die kak by jou baas oor hy ‘n suurpoes is. Wel hier is een wat aan ons gestuur is deur ‘n gevaaalik.com lesertjie. Hy wil nie he ons moet sy naam noem nie (hy is seker bang vir sy tjommies) maar hy weet wie hy is.

So doen die ding wat reg is en as een van jou vriende ‘n kak dom/snaaks/zef status update maak neem ‘n screen shot en stuur dit vir ons hier by gevaaalik.com. As jy nie die name en gesigte self wil verskuil of blur nie dan doen ons dit sommer vir jou teen geen ekstra koste. Dan sit ons dit in ons GevreetBiblioteek en dan kan almal saam jou lag.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *