Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalike feite vir die week

Gedink ek post ‘n paar interessante en gevaaalike feite vir die week.  Ons hou dit bilingual (wat mos heavy cool is!!!) soos Jakaranda FM.  Ek wens net ek het een van daai tannies gehad wat kon sê “Gevaaalik…. DOT COM” in ‘n fluisterstemmetjie wat klink asof sy praat met verstandelik gestremde 5-jariges.  Soos Jakaranda FM het.  Feite!

  1. In ‘n studie van 200,000 volstruise vir 80 jaar is daar nie ‘n enkele geval waar ‘n volstruis sy kop in die grond gedruk het nie.
  2. oj-simpson-terminator

    Hulle het seker vir Oscar gecast vir die nuutste Terminator en vir dieselfde rede gelos.

  3. Meer as 50% van die wêreldpopulasie het nog nooit ‘n telefoonoproep gemaak of ontvang nie.
  4. corpses-on-mount-everest

    Hulle moet seker ‘n voetjie verf ook?

  5. Nie rotte of perde kan kots nie.
  6. fecal-matter-office-mugs

    Dis…kak.

  7. In elke Seinfeld episode is daar ‘n Superman iewers.
  8. interesting-facts-1904-olympics

    Meestal ritmiese onkleedanseresse het deelgeneem.

  9. Naas die VSA is Ierland die grootste sagtewareprodusent in die wêreld.
  10. leonardo-da-vincis-amazing-skill

    … en ‘n dratie kap met sy linkervoet, en ‘n kleimodel maak met sy regtervoet. Impressive.

  11. Warm water is swaarder as koue water.
  12. russia-beer

    G’n wonder die Russe moer mekaar so baie op die internet nie. Weirdos.

     

  13. Last but not least:  Ek twyfel of enigiemand wat gevaaalik.com lees al ooit geluister het na Usher, en dit mag dalk ‘n bietjie suspect lyk dat ek dit opbring, maar ek het afgekom op ‘n video wat bewys dat Usher ‘n song gecopy het by Homer Simpson.  Die song het op die Simpsons gespeel in 2003, en Usher het sy gay ass song release in 2010.  Nie gedink dit is moontlik nie, maar hy suig nou nog meer.  Checkit.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *