Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gevaaalik.com kry ‘n forum

Dis reg. Nou het ons dit nog maklikker gemaak vir jou om te deel in die “vrolike geselsies” wat ons hier op gevaaalik.com het. As jy bo aan die nuwe (ja die site het verander, as jy dit nou nog nie agtergekom het nie stel ek voor jy sit die tik pyp neer en beweeg weg van die rook apperaat af) site kyk sal jy die menu sien. Van die verskillende knoppies wat jy daar sal sien is daar ‘n Forum button.

As jy op die Forum button click sal jy sien dat jy can click op Praat oor Goed en dan of Create new topic of  Jy kan enige van die topics wat daar is kies en daarop click en dan die gesprek join. Maar ek is seker julle is nie fokken vertraag nie so julle sal self kan bepaal hoe om die forums te gebruik. Vir nou het ek ‘n topic daar gaan create oor wat om die fokken forums te noem. Julle sal saamstem dat Praat oor Goed is ‘n uiterse kak naam. Want ons kort julle hulp met ‘n naam wat sal pas by gevaaalik.com en wie ken gevaaalik.com beter as die mense wat die site elke dag besoek.

So geniet dit en voel vry om jou eie topics te begin op die Forums.

O ja. Ons sal like om te hoor wat dink julle van gevaaalik.com se nuwe look ook. So fokken los ‘n comment man.

You may also like...

2 Responses

  1. Effie says:

    die design is benaai met kifniss- goeie werk

  2. LEker FriK says:

    like die nuwe Look!!!! lyk BefOk!!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *