Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kort breek en Random Gevaaalikhede

Jy is op vakansie.Jy loop rond en kyk rond na alles. Jy sien ‘n mooi uitsig, ‘n cool kar, iets snaaks of enige ding wat jy jouself kan verbeel jy sien in die Random Gevaaalikhede. Neem ‘n foto daarvan en stuur dit sommer vir my met Facebook messenger. Geniet jou vakansie. Ek gaan self so paar dae af vat nou.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Die rekord klikke op die advertensies is steeds 22 op een dag. Dit nou dat ek julle begin vertel het dat elke klik help om gevaaalik.com aan die gang te hou en so paar van julle doen die moeite om ‘n advertensie of twee te klik. Kom ons kyk of ons vandag 50 klikke kan maak. Dankie vir jou hulp.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *