Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Geldwolf: Ex-Heuwels drummer sê “I did it for the money”

Philip Erasmus het laas week Vrydag die hele Huisgenoot Skouspel gehoor in trane gehad. “I did it for the money” was die boodskap wat Phillip deur ‘n ongelooflike selfbehepde social media campaign probeer oordra het aan fans wat hy nooit regtig gehad het om mee te begin nie.

Geldwolf Fantasties - Phillip Erasmus

“Think of my beard.” Laaste ding waaraan mense gaan dink as hulle aan jou dink, ou perd

Laat ek dit sommer nou duidelik maak: Ek kies nie kante hier nie. Ek wil Philip Erasmus nie high five nie en ek sê ook nie dat Die Heuwels Fantasies reg was nie. In fact, ek kan minder omgee. Die Heuwels Fantasties se eerste album was great, maar contrary to popular belief, is ek nie stupid nie. Toe ek Die Heuwels Fantasties se tweede album hoor het ek dadelik geweet wat aangaan: Maak pop musiek sodat jy aanklank kan vind by die breinlose gehoor van die Huisgenoot Skouspel. Dit bring by my volgende punt…

No shit Geldwolf Fantasties

As jy vir een oomblik gedink het dat Die Heuwels Fantasties die musiek gemaak het wat hulle maak uit die liefde vir hulle musiek doen my ‘n guns: Maak toe die window waar jy nou hierdie lees en hou op maak of jy iets is wat jy nie is nie. Jy is ‘n Huisgenoot leser, gaan soentoe. Hierdie is nie die plek vir jou nie.

Toe ek laat Vrydag middag Philip Erasmus se video’s en Tweets sien was my eerste reaksie: Wie die poes was dom genoeg om te dink hulle doen dit vir iets anders as die geld? Dink jy ek’s dom Philip? Onthou julle wie Hunter Kennedy is? Hy is die knaap wat guitar speel in Fokofpolisiekar. Hy is die een wat baie van hulle lirieke neergepen het. Daardie meaningful gems wat ek tot vandag toe nog geniet. Gems soos “Nes still gebore babas huil ek nie oor die onregverdigheid van die lewe nie.” Miskien moes Philip Geldwolf Erasmus na sy vorige band member se ou musiek geluister het.

Wat wou Geldwolf bereik?

Hoekom Philip Geldwolf Erasmus nie meer deel is van Die Heuwels Fantasties nie, weet ons steeds nie. Ek is seker ons sal die volle verhaal binnekort kan kry in Huisgenoot. As Huisgenoot nie ‘n interview met Philip doen nie, dan sal hy seker ‘n brief skryf vir Dr. Mari dat sy hom kan advies gee.

“All I ever wanted was to make a little bit of cash.” Kak Philip, ek het jou Tweets gesien en na jou Instagram account gaan loer. All you ever wanted was a bit of attention. Dit is duidelik dat jy nogal behep is met jouself as ek so kyk na al die selfies wat jy post. Daar is min goed wat ek so baie verpes soos suur druiwe, en Philip se klein social media rant was niks anders as ‘n aandagsoekery wat ontaanrd het as gevolg van suur druiwe.

Wat is die volgende stap Geldwolf?

Tot Huisgenoot alles vir ons opklaar oor die toekoms van hulle geliefkoosde “alternative” band, sal ons maar net kan raai. Dieselfde kan gesê word oor Geldwolf Fantasties se toekoms. Ek is redelik seker na sy klein tantrum gaan daar nie baie ander Afrikaans-pop musiek mense wees wat tou staan om hom ‘n job te gee nie. Maar moet nie kommer nie, Philip Erasmus sal fine wees. Hy het mos ‘n Audi TT wat hy kan verkoop as dinge bietjie tight raak en hy kan nie meer Woolies toebies bekostig nie.

Ek het bietjie geslaap op die een. Die oorspronklike idee was om ‘n parody video te maak van Philip se video. Ongelukkig het ek en Robbies dronk geraak en uitgepaas voor sy GoPro klaar gecharge was. Dus het ek toe die oorspronklike video gaan soek sodat ek dit maar met julle kan deel, maar Philip het die intussen gaan verwyder. Gelukkig ken ek lede van Anonymous, en hulle was toe vinnig om vir my te herhinder “Once on the internet, always on the internet.”

You may also like...

9 Responses

  1. Danielle says:

    Mens kannie beter verwag van ‘n man wat selfies neem nie…

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Danielle: Ek stem. Ouens wat selfies neem moet uit die kas uit kom.

  3. Lloyd says:

    Phillip jy is die domste poes wat ek nou ooit tee gekom het? Besigheid is besigheid my blaar!!!! Soos ek kan aflei het jy gefokkof want jy maak teveel geld en like nie die musiek wat julle maak nie??Fokken live with it pal. Se my as jy jou eie besigheid het en die maak ook teveel geld na jou sin, gaan jy die besigheid toemaak? Onthou net selfies gaan nie vir jou geld maak nie dom naai!

  4. Adeline says:

    So wanneer klim jy dan uit die kas uit Ruan?

  5. Andre says:

    Philip jy is awesome

  6. Ruan Stix Fourie says:

    @Andre: Ja, veral nou dat hy Jesus gevind het /s

  7. Danie says:

    Philip het die ewige lewe! Iets wat geen geld enige iemand kan koop nie! Die article is om van siek te raak nes alles op die vuil website. Julle mense dink alles wat kommin is, is so cool, tot julle eendag voor God staan en in die ewige vuur gegooi word.

  8. Ruan Stix Fourie says:

    @Danie: Eintlik lag “ons mense” vir alles wat kommin is. Ek weet nie wat is vir my erger nie, die feit dat jy dink jy kan ander verdoem want jy deel die oordeel, of die feit dat jy dink ‘n God gaan enigeiets met drek soos jy te doen wil hê.

  1. May 14, 2014

    […] week se Stoute Boudjies. Dit is wat volg. Het jy al die #Geldwolf Fantasties video gesien? Gaan loer bietjie en laat weet wat jy dink in die […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *