Tagged: Die Heuwels Fantasties

Geldwolf: Ex-Heuwels drummer sê “I did it for the money” 9

Geldwolf: Ex-Heuwels drummer sê “I did it for the money”

Philip Erasmus het laas week Vrydag die hele Huisgenoot Skouspel gehoor in trane gehad. “I did it for the money” was die boodskap wat Phillip deur ‘n ongelooflike selfbehepde social media campaign probeer oordra...

Die Heuwels Fantasties in PTA botaniese tuin 0

Die Heuwels Fantasties in PTA botaniese tuin

Die Heuwels Fantasties gaan op 31 Julie ‘n rocking show gee in die nasionale botaniese tuin in Pretoria as deel van Music in the Gardens. Kaartjies deur www.ticketbreak.co.za kos vooraf R80 tot R90, en...

Lady Gaga in trane oor Juanita se glorie 0

Lady Gaga in trane oor Juanita se glorie

Na wat verneem word, is die internasionale popmusiekster Lady Gaga tans erg depressief. Haar neerslagtige toestand kom nie as gevolg van haar ongeluk tydens ‘n konsert nie, maar na aanleiding van die taning van...

Die Heuwels Fantasties: Soos Marmite 0

Die Heuwels Fantasties: Soos Marmite

Hier is die storie. Die Heuwels Fantasties is ‘n Suid Afrikaanse Electro/Rock band wat ontstaan het uit die “breuk” van Fokofpolisiekar. Ek se dit nou maar net ingeval jy die laaste 3 jaar of...