8 Weird Celebrity Merchandise Items
Wat maak elke celebrity as hulle bang is dat hulle 15 minutes of fame besig is om tot ‘n einde te kom? Hulle begin merchandise verkoop met hulle naam op natuurlik. Onthou jy die George Foreman Grill? Wel, hier is 8 ander items waaraan celebs hul naam geheg het met die hoop dat die ponde steeds sal inrol as die wêreld van hulle vergeet.
Twilight Pleisters
Het jy jou gay-vampire knie stukkend geval toe jy ‘n 16 jarige meisie deur die bosse gejaag het al is jy meer as 100 jaar oud? No worries, my glittery-fagpire, daar is pleisters spesifiek vir jou gemaak. Ongelukkig gaan die pleisters jou net na meer van ‘n doos laat lyk as van te vore.
Hulk Hogan Cheeseburgers
Voor Hulk Hogan sy sextape vir ons op die internet gegooi het (ja, ek glo nie dat enige celebrity sextape ge-leak word nie) het hy ander meer eenvoudige dinge aan ons probeer verkoop. Ek gee vir julle Hulk Hogan Cheeseburgers, brother. Jy kan die outjie by enige Wal-Mart koop. “Show me your vagina, brother” of koop eerder net so ‘n paar van sy burgers.
Steven Seagal Energy Drink
Asof dit nie erg genoeg is dat “Akido master” Steven Seagal moes polisieman speel in van sy flieks nie, moes ons hom sien regte polisieman probeer speel in sy reality TV show. Wat doen ou Steve as hy moeg is na ‘n lang dag van boewe jaag? Hy drink een van sy eie energy drinks, natuurlik – Lightning Bolt. As Monster nie meer kommin genoeg is vir jou nie, tel vir jou gerus so ‘n paar blikkies van die kak op.
Highshcool Musical Ontbytpap
I get it. Jou Fruit Loops is nie meer gay genoeg vir jou nie. Gelukkig is daar Highschool Musical cereal om die synchronized dansie terug in jou queer oggend te sit. Ek meen, Zac Efron se gesig is op die boks. Fabulous, doll!
Sylvester Stalone Protein Pudding
Hier is een vir al die knape wat so graag met hemde sonder moue in die publiek rondloop. Ja, jy flous niemand nie, ons weet jy doen dit net oor jy wil hê ons moet vir jou armpies kyk. Sly se pudding is gemik op die ou wat wil pudding eet maar steeds spiere bou. Sweet baby jesus, kan jy nou so gelukkig wees? Nou kan jy pudding eet met ‘n gerusde hart terwyl jy huil en staan en kyk vir jouself in die spieël.
Kiss Casket
Is jy so ‘n groot fan van Kiss dat jy hulle saam met jou graf toe wil vat? Well, your luck has just turned, little buddy. Met die Kiss Casket kan jy begrawe word saam met jou gunsteling make-up draende band. School isn’t out for summer, it’s out forever, and ever.
Duck Dynasty Guns
Duck Dynasty is iets wat jy miskien gelukkig genoeg is om nog nie te ken nie. Al wat jy hoef te weet is dat dit ‘n reality TV show is oor ‘n familie rednecks wat miljoene gemaak het toe hulle die company Duck Commander begin het, wat meestal net duck call goeters maak. Asof die redneck-homophobes (ja, hulle is nie ‘n fan van die gays nie, erg gelowige mense) nie alreeds genoeg skade doen nie gaan hulle nou ‘n reeks gewere ook bekendstel. Haelgeweer, pistool en selfs automatic rifles. Kort Amerika regtig nog gun nuts?
Marilyn Manson Absinthe of Mansinthe
Ok, ek moet bieg; ek soek ‘n bottle Mansinthe. Dit is Absinthe, maar deur Marilyn Manson. In regte shock-rocker form is die alkoholinhoud van Mansinthe 66.6%. Genoeg om jou boos te laat voel en jou kont dronk te maak. Die prentjie op die lable is een van Marilyn Manson se kunswerke. Die een is geverf met Absinthe en waterkleure en het die naam “When I get old”.
