Francois van Coke – Die Skip ft. Laudo Liebenberg
Francois van Coke het onlangs die derde music video van sy solo album release. “Die skip” sal jou aanvanklik happy laat voel en smag na een van daai oopgesnyde pynappels met moerse baie rum in en ‘n sambreeltjie bo-op sodat jou dop nie ‘n tan kry nie (dit is afterall wit rum wat hulle gebruik in die goed). Maar as jy mooi luister sal jy gou agter kom die song is oor iemand wat op ‘n self vernietigende pad is met liefde as die enigste ding wat hy het om aan vas te klou.
Ek is niks
Maar jy’s steeds iets vir my
Ek dryf weg
Maar jy sal konstant bly
Kry Die Skip op iTunes: http://apple.co/1JPP9Ps
Nog ‘n paar videos:
Check ook die music video van “Behoort aan niemand nie” wat jou biekie van ‘n idee gee van hoe Francois se beroep verloop het en wat hom gemaak het wie hy is vandag. Die song dien ook as sy declaration of independence.
En natuurlik “Toe vind ek jou” wat Digital P-p-p-platinum status bereik het so ruk terug (20 000 iTunes downloads).
Boonop dit gan Francois nog heavy besig wees ook volgende maand met sy October Club Tour. Check die details hier onder en maak seker jy is daar.
LINKS:
iTunes: https://itunes.apple.com/za/album/francois-van-coke/id977338961
Website: francoisvancoke.co.za
Twitter: @FrancoisVanCoke
Facebook: francois.vancoke
Instagram: francoisvancoke