Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Foo Fighters South Africa

Na so paar weke waar ek my smoel moes hou, wil dit voorkom of die Foo Fighters self die kat uit die sak gelaat het. My reël is altyd it’s a rumor until the band announces it. Foo Fighters South Africa is happening. Die Foo Fighters het vanoggend die hele Suid-Afrika aan die praat oor hierdie klein post wat hulle op hul Facebook page gesit het.

Foo Fighters South Africa (2)

Foo Fighters South Africa

Foo Fighters het vanoggend net die link na die page foofighterssouthafrica.com geshare en nou moet ons wag tot vanmiddag 4 uur vir meer besonderhede. Ek hou julle op hoogte. Al wat jy tans op die site sien is die image hier onder en dan hoor jy die opening riff vir “All My Life” op repeat. Ek is fokken bly, Foo Fighters South Africa is iets waarvoor ons almal al vir jare wag. Ek wag al vandat ek 15 jaar oud is.

Foo Fighters South Africa

Foo Fighters SA want ons wag al jare hiervoor

Miskien is dit nie ‘n slegte idee om al daardie Foo Fighters albums wat jy kort nou te koop nie. Koop Foo Fighters stuff hier.

You may also like...

3 Responses

  1. June 23, 2014

    […] Jip, Foo Fighters South Africa is happening! […]

  2. November 20, 2014

    […] week besig om by die deur uit te skuif. More moet julle on top of the ball wees want ons gaan ons Foo Fighters South Africa kompetisie afskop waar jy 2 kaartjies kan wen om die Foo Fighters te gaan kyk. Anders as dit noet […]

  3. November 24, 2014

    […] jy nog nie geweet het nie, Foo Fighters kom Suid-Afrika toe, en as jy nog nie 'n kaartjie het nie sou ek voorstel jy koop, sommer nou. As jy die kaartjies […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *