Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Fokofpolisiekar – Forgive them for they Suck K*k Live DVD

Fokofpolisiekar - Forgive them for they suck kakFokofpolisiekar gaan hulle Live DVD, Forgive them for they Suck K*k, officially launch by Oppikoppi Bewilderbeast. Net nog ‘n rede om oppikoppi toe te gaan. Die live DVD word Saterdag tussen 23:00 en 01:00 gewys by die Bruilof Stage en dele van die DVD gaan ook te sien wees tussen optredes van bands.

Al word is Forgive them for they Suck K*k eers beskikbaar vanaf 30 Augustus sal jy by Oppikoppi vir jou ‘n copy kan koop voor almal anders teen R150 van enige van die merchandise stalletjies af. En as jy in die Kaap bly en nou baie kwaad is oor jy nie Oppikoppi kan maak nie, moet nie vrees nie.

Fokofpolsiekar klap die kaap kort na Oppikoppi om die DVD launch fun met die res van julle ook te deel. Hier is twee launch shows in die Kaap.

 

Datum: 16th August 2013
Venue: Hillcrest Quarry
Address: M13, Tygerbergvalley Road, Durbanville
Contact: Mike Crawford – 072 456 9071
Time: 20h30 for 21h00
Tickets: Limited pre-sold via webtickets.com at R120 p/p –  Koop Tickets

Datum: 24th August 2013

Venue: I&J Predator Exhibit
Address: Dock Rd, V&A Waterfront, Cape Town
Contact: (021) 418 3823/4
Time: 20h30 for 21h00
Tickets: Limited pre-sold via webtickets.com at R120 p/p –  Koop Tickets

Maar julle gaan moet spring. Daar is net 200 kaartjies beskikbaar vir elk van die shows. Hier is so klein voorsmakie van wat jy kan verwag van die DVD af.

 

You may also like...

1 Response

  1. August 12, 2013

    […] meisiekinders uit Meisies Hoër wat 'n tottie sien vir die eerste keer. Dewald en ek het besluit om Fokofpolsiekar te kyk. Soos altyd was Fokof se show awesome. Na dit het ons die pad terug aangepak na ons kamp […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *