Tagged: Fokofpolisierkar

Wildebeest – Hottentotsgod 0

Wildebeest – Hottentotsgod

Lank voor Tool op die scene was om progressive rock/metal populêr te maak, was daar ‘n band uit Suid-Afrika met die naam Wildebeest. Dink Led Zeppelin, maar in khaki, bietjie meer progressive in musiek...

Fokofpolisiekar – Forgive them for they Suck K*k Live DVD 1

Fokofpolisiekar – Forgive them for they Suck K*k Live DVD

Fokofpolisiekar gaan hulle Live DVD, Forgive them for they Suck K*k, officially launch by Oppikoppi Bewilderbeast. Net nog ‘n rede om oppikoppi toe te gaan. Die live DVD word Saterdag tussen 23:00 en 01:00 gewys...

Ons bly in strate gevul met glas huise 4

Ons bly in strate gevul met glas huise

Hier is die probleem: Ons bou almal saam aan ‘n Afrikaanse Amerika. En contrary to popular belief is dit nie ‘n goeie ding nie. Ons kla oor ons regering en hoe korrup dit is,...

VanFokKingParow 0

VanFokKingParow

As jy iets soek om te doen die naweek wat kom in Pretoria is daar net een plek om te wees. VanFokKingParow is Van Coke Kartel, Fokofpolisiekar, aKing en Jack Parow. 8 September 2012...

Bobby van Jaarsveld bly oor penis 8

Bobby van Jaarsveld bly oor penis

Witbank – Die Afrikaanse prulsanger Bobby van Jaarsveld het vandag sy blydskap oor ‘n penis via die sosiale netwerk Twitter aangekondig. Van Jaarsveld, wat onlangs getroud is, het ekstaties getwiet oor die nuus dat...

Resensie: Biografie van ‘n bende 6

Resensie: Biografie van ‘n bende

Almal dink hulle ken die geskiedenis van Fokofpolisiekar. Almal dink hulle ken die revolusie wat Fokofpolisiekar begin het. Mens mag dalk dink mens ken die storie, want dit is so stuk-stuk vir ons aanmekaar...