Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Fokofolisiekar wys jou hoe ‘n foosball-tafel moet lyk

Vandag se post is spesiaal vir die rock fans.

Check hierdie kak gevaaalike produk waarop ek afgekom het. Fokofpolisiekar het besluit om branded foosball-tafels te maak, en dit lyk befok. Almal weet dat ‘n goeie aand se kuier sonder ‘n game foosball baie soos musiek sonder woorde is – fokken boring.

Ek dink dit sal ‘n kak gevaaalike addition wees tot enige kuierplek, bar, huis… you name it. Jou pelle sal vir seker impressed wees.

Hier is die description van FPK self:

Kry vir jou flat of vir jou kuier plek die beste ding since sliced bread. Dit maak nie saak waar jy in die land bly nie, daar kan vir jou deliver word. Check dit uit en stuur vir ons ‘n e-mail… fpkfoosball@hotmail.com


Klik hier vir meer inligting.

Hou die dansmoves reg en gevaaalik!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *