Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

‘n Voorsmakie

So drie maande gelede het Stix ‘n review geskryf oor die eerste uitgawe van die nuwe Suid-Afrikaanse Playboy. Hy het gescheme dat ‘n uitgawe van Playboy teen R45 meer werd is as ‘n FHM, GQ, en ander tydskrifte in daardie klas.

Wel, saam met hierdie afgelope maand se 100 Sexiest Women het FHM ook ‘n nuwe look. Hulle beskryf dit byvoorbeeld as “awesomer”. Hier by gevaaalik.com het ons gaan ondersoek instel, en binnekort laat ons jou weet of dit regtig die moeite werd is om jou pitte weer op die FHM te begin uitgee. (Volgens ons, obviously. En dis nou obviously as jy nie nog heeltyd anyway FHM koop nie.)

Terwyl julle wag, kyk wie het ‘n draai gemaak as cover girl:

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *