Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: skouspel

Selfs Beeld raak deurmekaar met die komminers 0

Selfs Beeld raak deurmekaar met die komminers

Selfs Beeld sukkel partykeer om te onderskei tussen verskillende sangers van kommin Afrikaanse musiek. Dit moet wees omdat daar so moer baie is. In vanoggend se koerant plaas hulle die verhale van ‘n paar...

Die kommin “Flooze” is kompetisie vir Rinus 2

Die kommin “Flooze” is kompetisie vir Rinus

Die Departement van Gesondheid is waaksaam nadat ‘n video van ernstig versteurde vrou ontsnap het uit Witbank, Mpumalanga. Teen druktyd het die Flooze, ook bekend as Sorina Erasmus, reeds die internet besmet met Comminitis...

Vir seker nie 0

Vir seker nie

Eerste rede om nie jou versekering na VirSeker te skuif nie: Al wat erger kon wees, is gratis Skouspel-kaartjies – for life.

AB de Villiers mik hoog met crossover 1

AB de Villiers mik hoog met crossover

Ek het al van seriously weird crossovers gehoor. Met “crossover” verwys ek hier na wanneer ‘n bekende persoon ‘n dramatiese loopbaanskuif maak. Wel, dit is meer ‘n totale verandering as net ‘n skuif, om...

Webblad wys Robbie Klay ís toe leuenaar 0

Webblad wys Robbie Klay ís toe leuenaar

Pretoria. Daar was chaos toe Mevrou Koeks Verwoerd gister histeries in die local Spar inhardloop. “Dit was werklik tragies om te aanskou,” het Sarel Berg aan ons korrespondent vertel. Verwoerd was nog in haar...

Om Skouspel te verbeter 2

Om Skouspel te verbeter

Onlangs het Stix geskryf oor hoe Singstar nou super kommin geword het met die toetrede van Afrikaanse vermaaklikheidsterre tot die Singstar-stal. Wel, hier by gevaaalik.com hou ons jou op die voorpunt van alle verwikkelinge...