Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf clickbait

Jy is bewus daarvan dat die Vrydag Bederf clickbait is, korrek? Jy hoef nie ‘n vuurpylwetenskaplike te wees om te verstaan dat dit clickbait is nie. Die Vrydag Bederf en die Stoute Boudjies (saam met die interviews met gevaaalike dames) was oorspronklik vir een rede alleen: clickbait. In erns was dit twee redes en die tweede rede is: ‘n Gevaaalike dame was nog nooit lelik nie.

Ek dink daaraan om die interviews met gevaaalike dames terug te bring. Want dit is meer as net clickbait. Dan kry jy darem iets om te lees ook. Ek dink om stadig te begin, met een interview vir ‘n maand. Dit nou as julle sou belangstel in dit. Laat weet dus per email (gevaaalikdotcom@gmail.com) of deur ‘n comment te los onder aan hierdie Vrydag Bederf wat julle van die idee dink. Ek gaan ook die nuusbrief subscribers vandag vra wat hulle van die idee dink, en dan sal ek julle laat weet wat die besluit is hier op die site.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *