Stoute Boudjies is beter as Miley
Nadat ons skerms (Rekenaar en Smartphone) oorgeneem is deur Miley Cyrus kan ons nou gelukkig kyk na iets beter; die Stoute Boudjies. Ek kry so elke nou en dan ‘n voorstel vir ‘n tema om te doen met die Stoute Boudjies of die Vrydag Bederf. Dames met brille is onlangs ‘n voorstel gewees. Ek sal daarby uitkom, op die stadium gaan dinge net bietjie deurmekaar.
Daar is so paar veranderinge wat gevaaalik.com deur gaan en dinge gaan bietjie op en af wees in die komende weke. Byt vas, alles sal binnekort weer terug na die normale groove wees.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
Stoute Boudjies 11! Pikant!