Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Sondag se Vrydag Bederf

Ek weet, jy het gedink die Vrydag Bederf is missing die week. Ek was ongelukkig Vrydag besig en het toe vergeet om die Vrydag Bederf live te maak. Die goeie nuus daarvan is dat jou bietjie laat besef hoe baie jy die Vrydag Bederf sou mis as dit nie meer daar is nie. Daarom stel ek voor jy kliek so een of twee van die andvertensie hier onder sodat jy nooit jouself hoef te bekommer oor sonder die Vrydag Bederf lewe nie.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Dankie aan Stephnie vir haar hulp om gevaaalik.com aan die gang te hou. ‘n Ware gevaaalike dame!

Dit is weer daardie tyd van die jaar, gevaaalik.com se hosting moet betaal word. Dit kos $179.40 vir die jaar se hosting. Of R2100 +/-. Ek kan regtig nie aanhou om die “bill te flip” vir die website se hosting nie, en die jaar is ek geflip. Ek kan dus nie die hosting betaal nie. Daarom die advertensies soos hierdie hier onder. Ek weet die ads is kak, maar ek hoop dat die klieks op hierdie ads sal kan help om te betaal vir die hosting van die site. Druk asseblief daardie muis knoppie oor ‘n advertensie of twee as jy gevaaalik.com like en in die toekoms wil sien. As jy wil ondersteun, kan jy hier ook uithelp. Sien dit as ‘n digitale fist bump.

Anders, as jy ‘n besigheid het wat jy wil adverteer aan die gevaaalik.com gehoor (so rofweg 20 000 mense ‘n maand wat die site besoek) kontak my en ons maak ‘n plan.

 

Loading…

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *