Dank Darth Vader vir Stoute Boudjies

Goeie genade. Julle sal nie glo nie maar ek probeer nou al vir meer as 24 uur om vir MTN in die hande te kry. Ek het al gebel, meer kere as wat ek kan tel. Elke keer na ek 0 druk om met ‘n operator te praat word ek afgesny. Ek het hulle getweet al, dit ignore hulle net. Ek het ook ‘n e-mail gestuur al, en steeds fokol. So hier is die week se free fokken tip: As jy ‘n selfoon kontrak wil kry, gaan na enige iemand anders as MTN. MTN is useless. Moes dit van my bors af kry.

Gelukkig kan ek nou die Stoute Boudjies doen. Dalk help dit my bietjie om te kalmeer.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20140702 (2)

Stoute Boudjies 20140702 (3)

Stoute Boudjies 20140702 (4)

Stoute Boudjies 20140702 (5)

Stoute Boudjies 20140702 (6)

Stoute Boudjies 20140702 (7)

Stoute Boudjies 20140702 (8)

Stoute Boudjies 20140702 (9)

Stoute Boudjies 20140702 (10)

Stoute Boudjies 20140702 (11)

Stoute Boudjies 20140702

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *