Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf, want julle like haar

Elke keer as ons vir [VERWYDER] feature op gevaaalik.com (of dit nou in die Vrydag Bederf of Stoute Boudjies is) dan kry ek e-mails en tweets oor hoe baie julle van haar hou. Gelukkig vir julle hou Irene net soveel van die gevaaalike lesers. Dus kan jy vandag weer vir Irene sien in die tweede foto vandag.

As jy wil verskyn op gevaaalik.com kan jy jou foto’s gerus e-mail na stix[at]gevaaalik[dot]com. As jy wil anoniem bly stuur net ‘n foto waar ons nie jou gesig kan sien nie.

Geniet die week se Vrydag Bederf en lekker naweek.

Vrydag Bederf 20130104

 

Vrydag Bederf 20130104 (2)

Vrydag Bederf 20130104 (3)

Vrydag Bederf 20130104 (4)

Vrydag Bederf 20130104 (5)

Vrydag Bederf 20130104 (6)

Vrydag Bederf 20130104 (7)

Vrydag Bederf 20130104 (8)

Vrydag Bederf 20130104 (9)

Vrydag Bederf 20130104 (10)

Vrydag Bederf 20130104

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *