Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gay Minnesota

Jy sal nie glo nie, maar as dit by gay-marriage kom is daar nog baie mense wat dink gay mense moet nie kan trou nie. Baie van dieselfde mense wat dink gay mense moet nie kan trou nie, dink ook daar is iets fout met gay mense. Persoonlik dink ek dat die enigste rede dat jy ‘n probleem kan hê met mense wat gay is, of dat hulle wil trou, is oor jy eintlik self in die kas lewe.

I’ll let the evidence speak for itself. Kyk maar na meeste van die mense wat vreeslik vocal is oor hoe verkeerd dit is om gay te wees, word later gevang waar hulle self baie gay shit doen. Jip, as jy ‘n dude is wat aanhou sê dit is verkeerd om gay te wees, dan smag jy eintlik in geheim net na piel. As jy ‘n dame is wat dink dit is verkeerd om gay te wees, wil jy eintlik net koekstamp tot jou koek blou is. Die vraag wat jy jouself moet vra is: “Hoekom gee ek om wat ander mense kies om te doen as dit my nie seer maak nie?”

Ek weet nie presies wat die storie agter die foto’s is nie, maar ek vermoed dit is mense wat teen gay marriage gestem het in Minnesota. Toe het iemand die foto’s gephotoshop om te spot met die swape wat stem teen gay marriage. Die eindresultaat is baie snaaks. En hulle gegrens was vir niks, want same sex marriage is nou wettig in Minnesota.

Gay Minnesota 1.1

Gay Minnesota1.2

Gay Minnesota 2.1

Gay Minnesota 2.2

Gay Minnesota 3.1

Gay Minnesota 3.2

Gay Minnesota 4.1

Gay Minnesota 4.2

Gay Minnesota 5.1

Gay Minnesota 5.2

En nou iets super gay, want dit is awesome!

Gay Pride

You may also like...

2 Responses

  1. pisgesig says:

    Vir people wat teen gay stuff is, vra ek die vraag :
    “Dink jy gay mense het, op ‘n stadium in hul lewe, op hulle kniee gaan sit en gebid
    ‘Liewe Jesus, asb maak my gay. Ek wil nie ‘n normale lewe lei nie, ek wil hê my ouers en vriende moet my ontken. Ek wil hê society moet op my neerkyk. Ek wil nie die regte hê wat heterosexual mense geniet nie – ek wil nie inpas nie’ ” .

    Ek twyfel.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Verseker nie. Die beste van alles is as mense sê dat gay wees ‘n keuse is, jy is nie so gebore nie. Vir daardie mense sê ek: “Hou op weg hol van die piel af ou. Jou lewe sal makliker wees as jy dit embrace soos jy regtig wil.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *