Stoute Boudjies maak seer
Dae soos vandag wanneer die Stoute Boudjies heeltemal later is as wat dit moet wees, dit maak seer. Nie net vir julle nie, maar vir my ook. Die goeie nuus is dat die Stoute Boudjies dit darem steeds gemaak het.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
Ek het ‘n ding vir dames met pienk\blou hare