Osama leef by Joe · Published May 6, 2011 · Updated May 6, 2011 En die bra is moerse populêr ook nog. Eintlik lyk hy maar net soos Osama. Hy’s ‘n Colombian genaamd Hasmet Hichster Londono, en in die buurt Sante Fe in Bogota (die hoofstad) is hy die shit. Nie juis ‘n situasie waarin ek sou thumbs-up nie. Page 1 of 11
1 Ordinary Criminals – The Dagga Couple TedX talk October 5, 2015 by Stix Gevaaalik · Published October 5, 2015
6 FNB gee die jeug ‘n stem en die ANC like dit niks January 22, 2013 by Stix Gevaaalik · Published January 22, 2013