Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Superbru pool kry Jägermeister flavour

Vir dié van julle wat reeds ons Superbru pool gejoin het vir die 2012 Super Rugby seisoen, wees bly. Vir die wat nog nie gejoin het nie, jy beter gou join. Jägermeister was gaaf genoeg om ons te sponsor vir die Superbru pool. Wat beteken dit vir jou? Lees verder…

Elke naweek kry die persoon wat die meeste punte in die pool gemaak het ‘n bottel Jägermeister. Baie nice. Daar is ander Jägermeister merch wat ons ook sal weggee. Hier is hoe dit gaan werk:

  • Jy maak jou picks vir die naweek se games wat voorlê. As jy slaap mis jy uit, geen tweede kanse nie.
  • Maandag sal ons sien wie is die ou wat die meeste punte gemaak het die afgelope naweek. Die ou met die “yellow cap” wen die bottel Jägermeister.
  • Indien daar ‘n draw is vir die meeste punte van die naweek, sal al die ouens/vrouens wat gelykop is se name in ‘n lys gegooi word op random.org. Random.org sal dan randomly vir ons ‘n wenner kies.
  • As jy enige vrae het oor die kompetisie, los dit in die comments en ons sal dit vir jou beantwoord.
  • Natuurlik is die kompetisie slegs oop vir mense wat in Suid-Afrika woon.
  • Geen persoon wat deel is van gevaaalik.com kan pryse wen nie.
  • Niemand onder die ouderdom van 18 kan ‘n bottel Jägermeister wen nie. Ons gaan jou ID check.

Like ons op Facebook en volg ons op Twitter vir die nuutste updates.

So waarvoor wag jy? Volg die link hieronder, sit die pool code in en join ons vir die fun. Wie wil nou nie so paar pryse (met trots geborg deur Jägermeister) wen nie?

Vind die pool hier: http://www.superbru.com/superrugby/pool.asp?p=239231

Pool code: Pool code: vierboth

You may also like...

8 Responses

  1. VuilBlog says:

    Dis nou vir jou ‘n mooi kompetisie. Ek dink ek gaan vir jou van my mense ook stuur. Ek het so kort mannetjie hier wat gereeld in die boonste dele op eindig.

  2. Stix says:

    Stuur hulle bra. Hoe meer mense deelneem hoe meer fun gaan dit wees!

  3. Diggler says:

    Ag fok check julle ID djulle pouste!

  4. VuilBlog says:

    Add my op jou mailing list, support [at] vuilblog.com , dan stuur jy vir my nuwe kompetisies as daar is. Of jy kan di took net self op sit, het nou so nuwe upload form.

  5. Laaitie says:

    Gooi so paar red bulls by samblief man.

  6. Ed says:

    Klink befok bra’s

  7. Stix says:

    Dit is befok. Nou moet jy net al jou pelle kry om te ook die pool te join.

  1. February 21, 2012

    […] we have our Superbru pool going with some really nice prizes from Jägermeister. Anyone can join the fun and you might just win […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *